Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Evelyn Ward | |
Geboorte | 21 Mei 1923 |
---|---|
Sterfte | 23 Desember 2012 (op 89) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | David Cassidy |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Evelyn Ward (21 Mei 1923 – 23 Desember 2012) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse Mike Hammer (1958), Kraft Mystery Theater (1959), Vacation Playhouse (1963), en The Man from U.N.C.L.E. (1964).